Skaduwerk-geleentheid vir studente

Newsletter Archive

As die e-pos nie reg vertoon nie, klik hier vir 'n aanlyn-weergawe.

Landskap_Handelsmerk

Skaduwerk-geleentheid vir studente:

Solidariteit bied van 12 tot 15 Junie 2023 ‘n skaduwerk-geleentheid aan vir studente wat tans studeer.

Studente wat kwalifiseer sal by ’n toepaslike organisasie vir ‘n skaduwerk-geleentheid geplaas word waar hulle blootstelling sal kry aan die beroep waartoe hul studierigting toegang gee.

Om vir die skaduwerk in aanmerking te kom, moet die student beskikbaar wees vir ’n onderhoud in persoon wat in die week van 22 – 26 Mei 2023 tussen 08:30 en 16:00 sal plaasvind.

*Slegs ’n beperkte getal studente kan geakkommodeer word.

Meer inligting en doen hier aansoek: https://werknet.co.za/pos/solidariteit-pretoria-skaduwerk-skaduwerk-geleentheid/https://werknet.co.za/pos/solidariteit-jeug-pretoria-skaduwerk-skaduwerk-geleentheid-ondernemingsbestuur/


Akademia-hoofkantoor, Von Willichlaan 284, Centurion // 0861 222 888 // www.akademia.ac.za

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997, Registrasienommer: 2011/HE08/005; Direkteure: M.J. Visser (besturende direkteur),
dr. D.J. Hermann, H.J. Schalekamp, P.W.A. Steyn, prof. D.P. Goosen en P.J.W Buys

www.akademia.ac.za

Hierdie e-pos is gestuur aan op 2024-12-27.

Hierdie e-pos is slegs bedoel vir persone wat daarvoor aangeteken het.
Indien jy voel dat hierdie e-pos ongevraagd is, stel ons in kennis.

Om nie meer e-posse in hierdie verband te ontvang nie, klik hier.

Sent via

SendPulse