Platform | Intekenbesonderhede

Newsletter Archive

As die e-pos nie reg vertoon nie, klik hier vir 'n aanlyn-weergawe.

EtAl_WebsiteUitsave-21-768x264

Beste

Kursusgangers ontvang toegang tot die Platform waar daar gereeld belangrike kommunikasie geplaas word. Die Platform is die aanlyn leerbestuurstelsel waar alle inligting rakende die kursus geplaas word.
Die platform word ook gebruik om aanlyn klasse by te woon of assesserings af te lĂȘ. Dit is belangrik om so gou as moontlik jou profiel te aktiveer deur daarop in te teken.

Kursusgangers kan hier of via die Akademia et al.-webblad toegang verkry.

Hiermee jou intekenbesonderhede:
Gebruikersnaam:
Wagwoord:12345678Abc!

Jy sal kan inteken op die Platform, maar sal nog nie toegang tot kursusmateriaal kan kry nie. Jy sal toegang tot die kursusmateriaal kry sodra die kursus begin.


Akademia-hoofkantoor, Von Willichlaan 284, Centurion // 0861 222 888 // www.akademia.ac.za

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997, Registrasienommer: 2011/HE08/005; Direkteure: M.J. Visser (besturende direkteur),
dr. D.J. Hermann, H.J. Schalekamp, P.W.A. Steyn, prof. D.P. Goosen en P.J.W Buys

www.etal.akademia.ac.za

Hierdie e-pos is gestuur aan op 2024-10-22.

Hierdie e-pos is slegs bedoel vir persone wat daarvoor aangeteken het.
Indien jy voel dat hierdie e-pos ongevraagd is, stel ons in kennis.

Om nie meer e-posse in hierdie verband te ontvang nie, klik hier.

Sent via

SendPulse