Skryf 'n kinderverhaal | Intekenbesonderhede

Newsletter Archive

As die e-pos nie reg vertoon nie, klik hier vir 'n aanlyn-weergawe.

Logo-Finaal-e1607419888477

Beste

Welkom by Skryfnet se Skryf ’n Kinderverhaal-kursus. Gebruik asseblief die onderstaande intekenbesonderhede om by ons aanlyn leerplatform in te teken.

 

https://platform.akademia.ac.za/

Gebruikersnaam:

Wagwoord: SkryfNet2023!

 

Wanneer jy die eerste maal inteken, kan jy na ons kort instruksievideo kyk. Die skakel na ons eerste aanlyn verwelkomingsessie op Zoom is ook op die platform beskikbaar, maar ons deel dit ook hier sodat ons seker is jy het dit: https://us02web.zoom.us/j/87967370741?pwd=ZDdFbmhzVStjTzF0d2xFalgvQzZqZz09

 

Die Zoom-sessie vind op Dinsdag, 18 April 2023 plaas van 19:00 tot 20:00 en prof. Carina Diedericks-Hugo en Nanette van Rooyen sal ook inskakel vir die geleentheid. Dis nie verpligtend nie, net deel van die verwelkoming by die kursus. Opnames sal na die tyd beskikbaar wees.

 

Let asseblief daarop dat jy nog nie toegang tot enige leerinhoud sal hê nie: Week 1 se leerinhoud word op 17 Oktober 2023 beskikbaar gemaak. Jy kan egter solank die leerplatform leer ken.

 

Stuur gerus ʼn e-pos na navrae@skryfnet.co.za indien jy sukkel met tegniese probleme. Alle inhoud-navrae kan direk aan Nanette gerig word via die boodskap-funksie op die platform.

 

Groete

Die Skryfnet-span


Akademia-hoofkantoor, Von Willichlaan 284, Centurion // 0861 222 888 // www.akademia.ac.za

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997, Registrasienommer: 2011/HE08/005; Direkteure: M.J. Visser (besturende direkteur),
dr. D.J. Hermann, H.J. Schalekamp, P.W.A. Steyn, prof. D.P. Goosen en P.J.W Buys

www.skryfnet.co.za | www.akademia.ac.za | www.maroelamedia.co.za

Hierdie e-pos is gestuur aan op 2024-10-22.

Hierdie e-pos is slegs bedoel vir persone wat daarvoor aangeteken het.
Indien jy voel dat hierdie e-pos ongevraagd is, stel ons in kennis.

Om nie meer e-posse in hierdie verband te ontvang nie, klik hier.

Sent via

SendPulse