Loopbaanontwikkelingsprogram vir 2023

Newsletter Archive

As die e-pos nie reg vertoon nie, klik hier vir 'n aanlyn-weergawe.

Landskap_Handelsmerk

Beste Akademia-student

Hiermee skop Akademia se loopbaanontwikkelingsprogram vir 2023 af.

Aangeheg is al die inligting.

Jy is welkom om die Spens te besoek vir meer inligting oor Akademia se Loopbaansentrum asook werksgeleenthede vir ons studente.

 

Die eerste aksie van dié program is die Begroting 101-webinaar wat aangebied word deur Solidariteit Jong Werkende.

Kyk gerus hier na die opname van hierdie interaktiewe webinaar vir wenke om ʼn effektiewe begroting op te stel, en maak die meeste van jou salaris/sakgeld.

 

Hou gerus jou studente e-posadres se inbus dop vir meer geleenthede vanaf die loopbaanontwikkelingsprogram.

 

Vir enige navrae, kontak ons gerus by loopbaan@akademia.ac.za.

Akademia-groete


Akademia-hoofkantoor, Von Willichlaan 284, Centurion // 0861 222 888 // www.akademia.ac.za

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997, Registrasienommer: 2011/HE08/005; Direkteure: M.J. Visser (besturende direkteur),
dr. D.J. Hermann, H.J. Schalekamp, P.W.A. Steyn, prof. D.P. Goosen en P.J.W Buys

www.akademia.ac.za

Hierdie e-pos is gestuur aan op 2024-10-22.

Hierdie e-pos is slegs bedoel vir persone wat daarvoor aangeteken het.
Indien jy voel dat hierdie e-pos ongevraagd is, stel ons in kennis.

Om nie meer e-posse in hierdie verband te ontvang nie, klik hier.

Sent via

SendPulse